Eclipse Hairsalon Albertinia
Eclipse hairstudio is a full-service hairsalon dedicated to consistently providing exellent service,quality products. At an acceptable price.
01/04/2018
Fouché troue
05/03/2018
Ons is nuuskierig. Ons wil Saterdae ook begin om oop te wees. Hoe voel julle oor dit? Ons hou die comments dop
31/12/2017
Aan al ons kliënte. Baie dankie vir 'n goeie 2017. Mag 2018 nog beter wees. Sien julle die 8ste Januarie
Eclipse Hairstudio maak more 15/12/17 toe oor die vakansie tyd. Ons sal weer open op 8/01/18.
Mag al ons kliënte 'n Geseënde Kersfees hê en 'n Voorspoedige 2018.
28/11/2017
En soms doen ons sommer ons eie hare ook.
30/10/2017
Ons ondersteun vandag
24/10/2017
Before and after
06/10/2017
Bietjie kleur vir die somer. Dankie vir die lekker lag en kuier
29/09/2017
Something new
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Station Street 30
Albertinia
6695