Salomon Jacobus Jacobs Hulp fonds
[08/20, 10:56] desiree: Hy het n geruime tyd gekla oor sy mangels wat seer is
[08/20, 10:56] desiree: Hy het n geruime tyd gekla oor sy mangels wat seer is dan het hy net by apteek goed gekry ....en toe se hy vir my hy het n knop langs sy nek amper by sy gorrel en dis seer...maar hy se toe vir my die knop is al lankal daar
Ek se toe vir my seun en my seun vat hom en my na dok Suzet Young toe ...sy vra my toe hoe lank is die knop daar ek se toe vir haar amper n maand lank toe se sy dit klink ni reg ni want teen daai tyd was die knop 9 by 8 gewees
[08/20, 11:00] desiree: Sy se toe sy soek n Sonar.....die sonar verslag het ons vir haar gaan gee ( ons het dit privaat laat doen ) my seun het dit betaal want ons is moes staat...toe se sy nee sy soek dringend n biopsies....Sy het my seun gebel en vir hom gese Sy wil ons sien op die 10 Mei 2024 het sy ons gese hy het aggresiewe limfklier kanker
[08/20, 11:11] desiree: Sy het n brief gegee vir die Oncology in Windhoek ...ons gaan toe Oncology toe ....toe het hulle gese hulle soek die primary wa die kanker begin het .....toe sien hulle dit het by sy mangels begin.....Hy het 10 sessies van Bestraaling gekry wat letterlik sy mond en keel so gebrand het dat hy vir 3weke niks kon eet behalwe vloeistof inkry deur n spuit....en hy sukkel met n droe mond en geen smaak ni..Hy het gegaan vir n CT scan toe se hulle ...hulle kan niks meer vir hom doen ni....dis stage 4
My seun kyk op die oomblik na ons en hy het dit ook ni so breed ni
DH Jacobs
FNB...Lifestyle
Rek nr: 6226 323 0519
Kode: 289 375
Click here to claim your Sponsored Listing.